Nuwe verwikkelinge & verbeteringe op Kindo
26 November 2007Die ‘Kindo’ span kondig met trots ons nuwe verwikkelinge aan wat ons hoop gaan ons gebruikers ‘n beter ervaring bring.
Eerstens het ons 3 nuwe tale bygevoeg, naamlik Russies, Turks en Brasiliaanse Portugees. Dit bring die totaal tot 11.
Tweedens het ons ‘n nuwe bladsy bygevoeg wat ons “Ons Familie” noem. Hier kan jy die mees onlangse opgradering sien van al jou aktiewe familie lede. Daar is ook ‘n afdeling met familie statistiek wat jou in staat stel om interessante feite te kan sien oor jou stamboom – hoe meer data, hoe beter, so bring jou profiel op datum
Ander verbeteringe sluit in:
- Vermoë om jou gebruiksnaam te verander – op die verstellings bladsy
- Half –broer/suster ondersteuning in die familie wolk
- Optimisasie vir: Profiel & familie bladsy
- Herorden van datums op die kalender – die wat geskuif is na die familie bladsy
Die ontwikkeling & vertalings span het uitstekende werk gedoen om hierdie uitgawe uit te kry, so baie geluk aan almal - hou so aan!
“The Hoff” is trots


English
Français
Deutsch
Español
Svenska
Italiano
Türkçe
Português
Polski
Русский
Afrikaans
汉字
Dansk