Argiewe vir November 2008

Kindo gaan Wêreldwyd

27 November 2007

Ons statistieke wys dat na ons bekendstelling laasweek, families in 102 verskillende lande van regoor die wêreld Kindo probeer het.

Aan al ons vriende in Macao, Noord Mariana Eilande, Albania, Nederland, en al die ander lande - dankie dat julle ons besoek het.

Hoe om Kindo te gebruik

27 November 2007

Hier is ‘n kort demonstrasie hoe om ‘n stamboom te begin op kindo en ‘n voorskou van sommige van die kenmerke wat die applikasie bied:

Nuwe verwikkelinge & verbeteringe op Kindo

26 November 2007

Die ‘Kindo’ span kondig met trots ons nuwe verwikkelinge aan wat ons hoop gaan ons gebruikers ‘n beter ervaring bring.

Eerstens het ons 3 nuwe tale bygevoeg, naamlik Russies, Turks en Brasiliaanse Portugees. Dit bring die totaal tot 11.

Our family

Tweedens het ons ‘n nuwe bladsy bygevoeg wat ons “Ons Familie” noem. Hier kan jy die mees onlangse opgradering sien van al jou aktiewe familie lede. Daar is ook ‘n afdeling met familie statistiek wat jou in staat stel om interessante feite te kan sien oor jou stamboom – hoe meer data, hoe beter, so bring jou profiel op datum

Ander verbeteringe sluit in:

  1. Vermoë om jou gebruiksnaam te verander – op die verstellings bladsy
  2. Half –broer/suster ondersteuning in die familie wolk
  3. Optimisasie vir: Profiel & familie bladsy
  4. Herorden van datums op die kalender – die wat geskuif is na die familie bladsy

Die ontwikkeling & vertalings span het uitstekende werk gedoen om hierdie uitgawe uit te kry, so baie geluk aan almal - hou so aan!

“The Hoff” is trots


Afrigator