Kindo is nou vennote met Moo, Photobox en Arena Flowers vir die nuwe "geskenk bladsy" vandag vrygestel.
8 Januarie 2008Die “local versions” van ons geskenk bladsy is vrygestel! Dit kom saam met die bekendstelling van fantastiese vennootskappe
vir Kindo en al ons gebruikers”
Europa se vooraanstaande aanlyn foto druk diens Photobox
VK se vooraanstaande aanlyn bloemiste Arena Flowers
Die prettige en skeppende drukkers diens Moo
“Fotos is sentraal tot families se herinneringe en met Kindo kan ons in aanraking kom met families regoor die wêreld”, sê
Stan Laurent, hoof van Photobox/Photoways, Europa se vooraanstaande aanlyn foto drukker diens. Op photobox.com can jy jou
fotos en ook ander goed soos fotoboeke, kalenders en kaartjies druk.
Arena Flowers is nog ‘n goeie paring met Kindo - nie net omdat almal lief is vir blomme nie,maar ook omdat hulle ‘n sin van
sosiale verantwoordelikheid het wat gedeel word deur Kindo. “Al ons blomme voldoen aan die voorstellings van die “Fair Flowers
Fair Plants” organisasie. Ons is ‘n nuwe maatskappy, maar ons dink van die begin af oor sosiale verantwoordelikheid, net soos
Kindo”, sê Will Wyne, hoof van die vooraanstaande aanlyn bloemiste in die VK.
Moo.com tower gereedskap op wat mense help om hulle virtuele wêreld se inhoud te laat omskep in pragtig gedrukte produkte vir
die regte wêreld. Jy ken hulle dalk reeds uit ons vroeër “blogs”.
So kom loer na die nuwe geskenk bladsy deur hier te kliek en gaan deur ons nuwe vennote se uitstekende aanbiedinge!

English
Français
Deutsch
Español
Svenska
Italiano
Türkçe
Português
Polski
Русский
Afrikaans
汉字
Dansk