Media vrystelling nommer 1 - Kindo bou die volgende generasie se stamboom
8 Januarie 200829 November 2007 om 14:49
Nuwe familie webblad loods in 11 tale
Londen - 29 November 2007 - ‘n Stamboom is nie meer iets wat jy op jou ouma se muur sal kry nie. Kindo het “Family Tree 2.0″
ontwikkel met gebruike wat dit in ‘n aanlyn bymekaarkom plek sal verander vir die volgende generasies.
Onlangse sosiale netwerke soos Facebook het gewys hoe bruikbaar dit kan wees om nuus tussen vriende en kollegas te deel.
Met Kindo wat onlangs in 11 tale geloods is, kan families dieselfde gereedskap en tegnologie gebruik.
Die middelpunt van Kindo is die stamboom en die inligting deur familielede bygevoeg. Met byvoorbeeld familienuus, familie
kalender en statistieke is dit makliker om in kontak te bly met die familie.
Aangesien soveel families oor die wêreld versprei is, is Kindo beskikbaar in 11 tale: Sweeds, Duits, Frans, Italiaans,
Spaans, Portugees, Pools, Russies, Turks, Afrikaans en Engels.
• Meer oor Kindo: http://kindo.com/blog/whats-kindo/
• Die webblad: http://kindo.com
• Demo: http://kindo.com/blog/2007/10/26/how-to-use-kindo/en/
Vir kontak en meer inligting:
Nils Hammar
nils@kindo.com
+44 7817 43 10 25

English
Français
Deutsch
Español
Svenska
Italiano
Türkçe
Português
Polski
Русский
Afrikaans
汉字
Dansk