Nuwe media ondersteuning blad vir joernaliste

8 Januarie 2008

press.jpg12 Desember 2007 om 16:12

Saam met ons tweede media vrystelling (pdf) wat die geskenkblad vergesel het, het ons ook ons bladsy vir media ondersteuning geloods. Vind dit regs bo op die blog agter die klein blou “press” link, deur hier te kliek of net kindo.com/blog/press in
te tik.

Dit bevat baie bruikbare materiaal en inligting wat jy kan gebruik om oor Kindo te skryf, maak nie saak of dit vir koerante,
tydskrifte, TV of jou eie blog is nie. Laat weet as jy enige anders nodig het.

Los terugvoer

You must be logged in to post a comment.


Afrigator