Voorspoedige Nuwe Jaar van Kindo!

8 Januarie 2008

doce-uvas.jpg

31 Desember 2007 om 22:35

Ek wil julle almal graag ‘n voorspoedige 2008 toewens namens die hele Kindo span. Ons hoop julle vier almal hierdie tyd
saam met julle families, net soos ons.

En onthou dis die ideale geleentheid om hulle te vertel van Kindo!

In Spanje eet ons 12 druiwekorrels, een met elke klokslag. As jy meer hieroor wil lees

Los terugvoer

You must be logged in to post a comment.


Afrigator