Hoe internasionaal is vandag se families?

6 Маart 2008

Julle mag reeds self aan ons blogs of stembusse deelgeneem het, of dan net daarvan gelees het. Kortliks, ons het dit ‘n hele paar weke geneem om ‘n verstommende hoeveelheid van julle se inligting te analiseer - en te wete 1,600 van julle - om vir ons insae tot julle familie situasies gegee.Die resultate het ons asems weggeslaan.

Die oorgroot meerderheid van julle families is, in werklikheid, ‘internasionale’ famlies – en hiervan woon 54% oorsee. Natuurlik het baie van die van julle wat verhuis het, dan ook die kultuur, taal en gewoontes van die nuwe land geleer of aangeneem. Die voortvarendes en emosioneles sal seker se dat dit vryheid is. Wat dit wel is, is ‘n aanwysing dat globalisasie nie net op ekonomiese vlak, maar dan ook op persoonlike vlak geskied. Dit is nou die era van internasionale ooreenkomste en samwerking. Op internasionale vlak begin ons meer mededeelsaam te wees en Kindo wil hierdie internasionale samewerking onderskraag en na vore bring.

Hiermee meer uitslae in meer detail:

  • Meer as helfde van die families het bloedverwante wat in die buiteland woonagtig is:
  • 61% van die Britse en 68% van die Amerikaanse families is oor landsgrense versprei;
  • Rusland het die meeste ‘internasionale’ families en 76% van hierdie families het reeds bloedverwante wat oor die landsgrense woonagtige is;
  • Turkye het klaarblyklik aansienlik baie ‘plaaslike’ families met net 32% van die bloedverwante wat buite Turkye woon!


Wel, dis die baie interessante goed – soos julle kan sien, het ons meer inligting in die grafieke verskaf sodat dat dit makliker is om te verstaan.

Alle data is volgens beide land en taal analiseer en het ons hierdie twee datastrome gebruik om sodoende nasionaliteit toe te ken. Hierdie studie is sonder wetenskaplike aanspraak gedoen – en dit het die resultate dies te meer verbasend gemaak.
Indien enige iemand navorsing in hierdie studierigting doen, sal ons bly wees om van julle te hoor – miskien kan ons dan in die toekoms meer detaileerde stelsels gebruik.
Vir interessantheidsonthalwe het ons ‘n press release (pdf) ook hieruit gemaak!

Los terugvoer


(Spam beskerming)

Afrigator