Vertel vir my meer oor Steve.
19 Маart 2008Ek is besig om Steve Hofmeyr se familieboom te skep, en het gewonder of daar enigeiemand is wat vir my informasie het daaroor.

Ek het gedink dit sal heel interessant wees (veral a.g.v historiese media verklarings oor Steve se optrede oor die saak) om te sien hoe sy familieboom uitdraai.
Indien jy wel iets weet oor sy familie, soos bv wie sy Ma en Pa is stuur vir my ‘n epos op stefano@kindo.com.
No Translations

English
Français
Deutsch
Español
Svenska
Italiano
Türkçe
Português
Polski
Русский
Afrikaans
汉字
Dansk