Groete – Basiese Geneologie
20 Mei 2008My naam is Elisabeth Powell Crow en my vriende ken my as Libbi. Ek het ‘n blog met nuus, idees, gedagtes en
handige wenke betreffend geneologie. Ek is ‘n skrywer en ‘n geneologis, dus het ek ‘n boek geskryf. Genealogie Online 8th Edition is die naam van my boek. En dan, sodat julle iets van my kan weet: Ek woon in die In Florida in die VSA. Ek het familie dwarseur Alabama, Georgia, Mississipi, Kentucky, Texas, Kalifornie, Florida en Noord Carolina. O ja – ek het tien teen een ‘n ton Power familie in Missouri ook, maar ek het hulle nog nie raakgeloop nie.

Die rede waarom ek alles nou hier tik is omdat ek gevra is om weekliks hier Basiese Geneologie wenke vir
hierdie blog te doen en ek is heel tevrede om almal tegemoet te kom. Daarom praat ek soms oor hoe ‘n horlosie saamgestel is, in plaas daarvan om te vra hoe laat dit is. Indien ek soms veroorsaak dat julle meer vrae as antwoorde het, laat net kommentaar en ek sal dit wel opklaar.
Hierdie week se wenk: Leer om geneologie in jou pjamas te doen. Gebruik dienste van jou plaaslike biblioteek, webwerfe soos Kindo en dan natuurlik jou rekenaar by die huis! Gebruik, by voorbeeld, die Britse museum se biblioteek wat die wereld se grootste versameling navorsingsmateriaal in ‘n yslike verskydenheid materie het. Insluitend genealogie!
Tot volgende week
Libbi
No Translations

English
Français
Deutsch
Español
Svenska
Italiano
Türkçe
Português
Polski
Русский
Afrikaans
汉字
Dansk