ONS FACEBOOK BLADSY VIR KINDO LEDE
12 Junie 2008Gebruik jy Kindo om met jou vriende in aanraking te bly?
Teken dan in op die Kindo fan page! Dis net nog ‘n plek waar Kindo lede met familie in aanraking kan kom, op hoogte van sake kan bly en dan sommer ook met die Kindo span kommunikeer om die nuutste verwikkelinge te kan uitvind.
Julle vriende mag dalk ook van Kindo wil weet, dus laat hulle weet. Die nuutste Kindo groepe is dan ook hier te vinde, byvoorbeeld Turkye en Duitsland.
No Translations

English
Français
Deutsch
Español
Svenska
Italiano
Türkçe
Português
Polski
Русский
Afrikaans
汉字
Dansk