Oor Oom Robin
Plasings deur Oom Robin
-
Kindo Het Nuwe Vriende
Die familie en vriende wat by jou is in die begin van jou lewe het ‘n groot invloed op jou as mens later in die lewe. Dieselfde geld vir ‘n nuwe besigheid, om die regte span te kies van die begin.
Vandag kondig ons aan die kapitaal (sien pdf hier) wat deur top Europese beleggers voorsien [...] -
Jou plaaslike Kindo regoor die wêreld
Jy het al seker gehoor van Kindo se 14 tale of het al die ‘flags’ gesien in die ‘dropdown’ veld in die bokanste regter hoek op kindo.com, of in die systaaf van hierdie blog. Kindo is ‘n internasionale projek, maar dit is ook plaaslik op dieselfde tyd!
Jy kan hierdie applikasie gebruik in die taal waarin [...] -
Die "Ek het 'n uitstekende familie" kompetisie!
Hallo, almal het ‘n uitstekende familie. En ons is almal lief vir ons Ma’s en Pa’s, maar ons statistieke wys dat sommige van julle ongelooflike stambome het op Kindo!
Ons is bly dat julle so baie daarvan hou om Kindo te gebruik net soos ons en ons wil vir julle almal dankie sê daarvoor! Maar dit [...] -
Bou Europese-Arabiese Brûe
Dit voel altyd goed as gebruikers ons vertel dat Kindo regtig hulle families help. Ons kry baie terugvoering en ons is altyd ge-interseerd om al julle opinies te hoor (so hou aan skryf).
Verlede week het Simon ‘n e-pos van ons Franse gebruiker Fatima gekry wat Kindo tweetalig gebruik met haar Arabiese familielede in Noord [...] -
Nuut: Vlae dui Kindo tale aan
Van vandag het ons ‘n hele reeks vlae wat al die tale aandui waarin Kindo beskikbaar is.
Dit sal dit vir jou makliker maak om die taal stelling te kry waarvoor jy soek en wys ons internasionale ‘flair’! Geniet dit! -
Hoe internasionaal is jou familie? - Laaste kans om te stem
Meer as 500 lesers het alreeds gestem! Ons het nooit hierdie terugvoer verwag nie. In geval jy nog nie geantwoord het nie, dit is die laaste kans om jouself uit te druk oor hierdie vrae:
1. Hoe ver is jou familie geografies versprei?
2. Leef jou naaste famililede oorsee of in die buiteland?
Klik net op [...] -
Internetworld, Techcrunch, Emob, Intruders - Dankie vir julle oorweldende belangstelling!
Ons is bly dat julle van Kindo hou en oor ons praat. Dit is klaarblyklik dat die Chinese en Arabiese tale julle bly maak. Internetworld, die grootste internet koerant in Swede byvoorbeeld, het vir Martin op hulle voorblad gesit.
En dit is ook die kern familie netwerk van Kindo wat julle aandag getrek het en ons [...]
-
Kindo in Chinees en Arabies geloods!
Ons is trots om aan te kondig dat Kindo nou bekikbaar is in nog drie tale:
1. Arabies, wat uitstekend lyk met die skrif van regs na links.
2. Eenvoudige Chinees wat uitstekend lyk,
3. en tradisionele Chinees as jy dit sou verkies.
Die Chinese vertaling is vrywillig gedoen deur die IT-span van CJCHT, ‘n verbruikers [...] -
Te veel Liefde...
Ons kry tans soveel nuwe lede wat by die Kindo familie aansluit wat uitstekend is. Dit veroorsaak ook probleme met spoed - sommige mense ondervind ‘n stadige Kindo wat dit baie frustrerend maak om stambome te bou. Ons werk aan die spoed probleme, hou net vas.
-
Nuwe media ondersteuning blad vir joernaliste
12 Desember 2007 om 16:12
Saam met ons tweede media vrystelling (pdf) wat die geskenkblad vergesel het, het ons ook ons bladsy vir media ondersteuning geloods. Vind dit regs bo op die blog agter die klein blou “press” link, deur hier te kliek of net kindo.com/blog/press in
te tik.
Dit bevat baie bruikbare materiaal en inligting wat [...]

English
Français
Deutsch
Español
Svenska
Italiano
Türkçe
Português
Polski
Русский
Afrikaans
汉字
Dansk