Oor Stefano

http://www.sessa.co.za/

Plasings deur StefanoRSS

  • Genealogie vir Beginners: Publiseer jou eie genealogie webwyse

    Een manier om ‘n mens se genealogoie data behoue te laat bly is om dit op die web te pos. Voor jy doen, lees asseblief Guidelines for Publishing Web Pages on The Internet. Die document sit duidelik uiteen op watter maniere mens dit kan aanpak om dit vir ander mense maklik gebruikbaar te maak.
    Hoe pos [...]

  • GENEALOGIE VIR BEGINNERS: VRAE EN ANTWOORDE

    Ek het nie verlede vrydag iets gepos nie want ek was op reis. Die naweek wat verby is het ek ‘n toespraak gemaak en ‘n troue in Charleston, Suid Carolina bygewoon. Toe ek terugkom het ek hierdie epos gekry:
    “Geagte Me Crowe, Ek wou jou net bedank vir die voorlegging gister by die biblioteek. Ek kan [...]

  • VERASSING! GENEOLOGIE VIR BEGINNERS

    Dis tyd om die “olifant” van geneologie te bespreek.
    Wanneer mens ‘n familieboom hard skud, val “appels” uit en, verbasend soos dit mag klink, is almal goeie appels. Daar sal gewaarwordinge wees – en voorvaders het die geneigdheid om nie net die geneoloog te verras nie, maar ook ander familielede. Familie reaksies verskil dan natuurlik ook.
    ‘n [...]

  • ONS FACEBOOK BLADSY VIR KINDO LEDE

    Gebruik jy Kindo om met jou vriende in aanraking te bly?
    Teken dan in op die Kindo fan page! Dis net nog ‘n plek waar Kindo lede met familie in aanraking kan kom, op hoogte van sake kan bly en dan sommer ook met die Kindo span kommunikeer om die nuutste verwikkelinge te kan uitvind.
    Julle vriende [...]

  • Geneologie vir Beginners - Vrae

    Hallo weereens uit Florida, VSA!
    In my boek, Genealogy Online 8th Edition, het ek ‘n lang afdeling geskryf oor hoe mens ten beste ‘n vraag kan stel. Vandag gaan ek vir julle die vinnige weergawe gee.
    ‘n Vraag, of te wel die kort voorwoord in enige publikasie, web aankondiginskennisgewing of brief waarin mens spesefieke inligting [...]

  • Groete – Basiese Geneologie

    My naam is Elisabeth Powell Crow en my vriende ken my as Libbi. Ek het ‘n blog met nuus, idees, gedagtes en handige wenke betreffend geneologie. Ek is ‘n skrywer en ‘n geneologis, dus het ek ‘n boek geskryf. Genealogie Online 8th Edition is die naam van my boek. En dan, sodat julle iets van [...]

  • Is jy in gereelde kontak met jou Ma?

    As ‘n mens, in 14 verskillende tale vir families hulle familiebome gebou het, begin ‘n mens sien hoe baie dinge vir soveel mense dwarsoor die wereld presies dieselfde is. Sterk famlie bande, die manier hoe ons almal op ons belangrike feesdae bymekaar kom, hoe kos ‘n belangrike rol in almal se lewens speel ens…………….. Tog [...]

  • Nooi jou familie uit met die nuwe kontakinvoerder

    Die kontakinvoerder op Kindo is nou gereed en ten volle getoets en dis soveel makliker om jou familie uit te nooi om deel te word van jou familieboom! Jy trek net eenvoudig hulle vonkpos adresse van jou eie adresboek in, ongeag die diens wat hulle gebruik.
    Ons sagtewareontwikkelaars het iets nuuts hier tafel toe gebring. Dis [...]

  • Vertel vir my meer oor Steve.

    Ek is besig om Steve Hofmeyr se familieboom te skep, en het gewonder of daar enigeiemand is wat vir my informasie het daaroor.

    Ek het gedink dit sal heel interessant wees (veral a.g.v historiese media verklarings oor Steve se optrede oor die saak) om te sien hoe sy familieboom uitdraai.
    Indien jy wel iets weet oor sy [...]

  • Die mees aktiewe Turkse familie op Kindo

    Ek het die volgende nogal interessant gevind, dit kom van Mario se engelse artikel, wat ek slegs vertaal het.
    Vandag wil ek julle voorstel aan die Turks-sprekende familie met die meeste famlielede op ons webwerf. Die Aksoy famile is natuurlik bly om deel van die Kindo gemeenskap te wees aangesien hulle sodoende die kans het om [...]



Afrigator