Argiewe vir die ‘Genealogie’ Kategorie

Vertel vir my meer oor Steve.

19 Маart 2008

Ek is besig om Steve Hofmeyr se familieboom te skep, en het gewonder of daar enigeiemand is wat vir my informasie het daaroor.

Ek het gedink dit sal heel interessant wees (veral a.g.v historiese media verklarings oor Steve se optrede oor die saak) om te sien hoe sy familieboom uitdraai.

Indien jy wel iets weet oor sy familie, soos bv wie sy Ma en Pa is stuur vir my ‘n epos op stefano@kindo.com.

Hoe om Kindo te gebruik

27 November 2007

Hier is ‘n kort demonstrasie hoe om ‘n stamboom te begin op kindo en ‘n voorskou van sommige van die kenmerke wat die applikasie bied:


Afrigator