Jou plaaslike Kindo regoor die wêreld
5 Februarie 2008Jy het al seker gehoor van Kindo se 14 tale of het al die ‘flags’ gesien in die ‘dropdown’ veld in die bokanste regter hoek op kindo.com, of in die systaaf van hierdie blog. Kindo is ‘n internasionale projek, maar dit is ook plaaslik op dieselfde tyd!
Jy kan hierdie applikasie gebruik in die taal waarin jy die mees gemaklikste voel en jou familielede kan dieselfde boom gebruik in ‘n ander taal as hulle wil! En as jy vrae het, kan jy jou plaaslike Kindo kollega vra vir hulp. Jy kan al ons plaaslike bestuurders sien vir elke land op die volgende kaart:
Jy mag hulle miskien alreeds ken van die plaaslike blog in jou taal. Voel gerus om in kontak te treë met hulle deur ‘n e-pos te stuur na eerstenaam@kindo.com. Die plaaslike gebied sal ook werk, soos robin@kindo.co.za as jy ‘n antwoord wil hê in Afrikaans of julia@kindo.es as jy Spaans verkies. Hulle is altyd gewillig om te help, na terugvoering te luister of na enige ander vraag wat jy het!




English
Français
Deutsch
Español
Svenska
Italiano
Türkçe
Português
Polski
Русский
Afrikaans
汉字
Dansk