Internetworld, Techcrunch, Emob, Intruders - Dankie vir julle oorweldende belangstelling!
16 Januarie 2008Ons is bly dat julle van Kindo hou en oor ons praat. Dit is klaarblyklik dat die Chinese en Arabiese tale julle bly maak. Internetworld, die grootste internet koerant in Swede byvoorbeeld, het vir Martin op hulle voorblad gesit.
En dit is ook die kern familie netwerk van Kindo wat julle aandag getrek het en ons span is altyd gretig om met julle daaroor te praat. Simon het ‘n sewe minute video onderhoud met Intruders gehad, dit was die opvolg van die “le web 3″ konferensie in Parys die vorige maand.
En jy kan sien dat Frankryk mal gaan oor Kindo met twee uitstekende artikels op Emob en die Franse weergawe van Techcrunch.



English
Français
Deutsch
Español
Svenska
Italiano
Türkçe
Português
Polski
Русский
Afrikaans
汉字
Dansk