Die "Ek het 'n uitstekende familie" kompetisie!
5 Februarie 2008Hallo, almal het ‘n uitstekende familie. En ons is almal lief vir ons Ma’s en Pa’s, maar ons statistieke wys dat sommige van julle ongelooflike stambome het op Kindo!
Ons is bly dat julle so baie daarvan hou om Kindo te gebruik net soos ons en ons wil vir julle almal dankie sê daarvoor! Maar dit sal nie net by praat bly nie, ons sal vir julle werklike geskenke ook gee:
Die “Grootste Familie Boom” en die “Grootste Familie Gemeenskap” op Woensdag die 20ste February om 12h00 sal ‘n ‘Spreadshirt-voucher’ van 20 Euro’s kry vir ons Kindo winkel!
So hoekom kry jy nie jouself ‘n “Daddy’s favourite” T-hemp verniet nie soos die een op die prentjie? Laat net jou boom groeie en word Kindo se Familie met die meeste profiele of die hoogste aantal familie lede wat by die boom aangesluit het! En ons sal een wenner per taal hê.
Wys vir almal dat jy die grootste familie het op aarde: Vertel almal en kry die Kindo se “grootste Familie” toekenning!

English
Français
Deutsch
Español
Svenska
Italiano
Türkçe
Português
Polski
Русский
Afrikaans
汉字
Dansk