Privaatheid
Ons het basiese reëls vir hoe ons jou inligting hanteer.
1. Slegs familie: Net die mense in jou stamboom kan jou boom en die inligting daarin (soos jou profiel) sien. Die
publiek het nie toegang tot die inligting nie.
2. Geen spam: Ons sal nooit jou of enige van jou familielede spam nie. Ons herinner jou familielede wat nog nie op
jou uitnodiging reageer het nie net eenkeer per e-pos. Ons sal vir jou nuusbriewe en ander kennisgewings stuur,
maar as jy verkies om dit nie te ontvang nie kan jy jou voorkeure verander. Sou jy geen e-posse van ons wou ontvang
nie kan jy ons laat weet.
3. Alles bly in Kindo: Ons sal nooit jou persoonlike inligting vir adverteerders of ander derde partye wat nie in
noue samewerking met Kindo is gee nie, tensy ons jou uitdruklike toestemming het. Jou inligting is veilig by ons.
4. Cookies is goed vir jou: Ons gebruik cookies want hulle maak dit makliker vir jou om Kindo te gebruik. Cookies
is klein teks leêrs wat op jou rekenaar gestoor word. Meer spesifiek, ons gebruik sessie ID cookies om tred te hou
met jou data terwyl jy ingeteken is en ander cookies wat dit maklik maak om weer in te teken op Kindo.
5. Kontak: Vir navrae in verband met die reëls, kontak ons gerus op die adres.

English
Français
Deutsch
Español
Svenska
Italiano
Türkçe
Português
Polski
Русский
Afrikaans
汉字
Dansk