Genealogie - Welkom by die familie - Kindo

  • Teken my in
Gratis familie stamboom - Genealogie - Welkom by die familie
Waar families bymekaar kom om stambome te bou en te groei
  • Vertel ons oor jouself

  • Ek is 'n
  • Kindo sal nie jou e-posadres verkoop of spam-boodskappe stuur nie Privaatheid
  • loading ...
  • Ek het alreeds 'n stamboom begin, Teken my in

Kindo is heeltemal provaat. Slegs jou familie kan jou boom en blad sien. Kindo is gratis vir almal!

Privaatheid

Wat is Kindo?

  • Bou jou eie familie stamboom gratis
  • Deel dit met die res van jou familie.
  • Dis maklik om te gebruik en dit is vir die hele familie!
Hoe jou boom kan lyk Wys my die video
Jy moet Flash installeer om Kindo te gebruik. Laai dit hier af gratis

Love how easy it is to get your whole family on in minutes.

Sarah, London

Kindo Bou die Nuwe Generasie Familie Stamboom Vir Families

'n Familie stamboom is nie meer net iets wat jy op jou oupa en ouma se muur sal vind nie. Kindo stel jou in staat om jou eie familie stamboom verniet op die internet te bou, dit met die res van jou familie te deel en meer te leer oor jouself, jou voorvaders en familie geskiedenis. Kindo het 'n klomp prettige kenmerke vir families wat die netwerk werf die ontmoetings plek vir generasies maak. Kindo is waar families bymekaar kom, hulle stamboom bou en groei.

Die volgende generasie se stamboom is nie staties nie, maar 'n interaktiewe 'tool' vir alle ouderdomme, waar jy informasie kan deel, in kontak kan bly en familie navorsing kan doen. The kern van Kindo is die familie stamboom wat jy bou en jou familie na uitnooi, soos tradisionele netwerk werfe, waar jy jou eie profiel het, maar dit is net sigbaar vir jou eie familie.

Die idee agter Kindo is vroeg in 2007 gebore. Die Kindo span het pas terug gekeer na Londen van hulle vakansie wat hulle met hul families spandeer het en bymekaar gekom oor 'n koppie koffie. Toe begin hulle praat oor hoe moeilik dit is om met jou mense in aanraking te bly terwyl jy in Londen is. So Kindo probeer dit oplos - maak dit makliker vir mense om met hulle families by die huis in verbinding te treë en meer uit te vind wat hulle doen.

Kindo.com, met hulle kantoor in Londen het 'n internationale fokus. Met die lansering van die webwerf in elf verskillende tale gee Kindo families regoor die wêreld 'n plek om te ontmoet.

more meer